

Toets- en Eksamen Roosters
Ons slaagvereistes vir Gr.4 - 6
Vlak 4 (50%) in Huistaal
Vlak 3 (40%) in Eerste Addisionele Taal
Vlak 3 (40%) in Wiskunde
Vlak 3 (40%) in enige twee ander vakke
Ons slaagvereistes vir Gr.7
Vlak 4 (50%) in Huistaal
Vlak 3 (40%) in Eerste Addisionele Taal
Vlak 3 (40%) in Wiskunde
Vlak 3 (40%) in enige drie ander vakke
Vlak 2 (30%) in enige ander twee vakke