Skaak/Chess
Skaak/Chess
2017
Graag wil ek van die geleentheid gebruik maak om dankie te sê vir elke speler, ouer, afrigter of enigeen wat betrokke was by skaak in 2017. Dit maak my taak soveel makliker. Almal het saamgewerk om die jaar ‘n suksesvolle jaar te maak. Dit word opreg waardeer.
Die 0/13, 0/11 en 0/9 spanne het hierdie jaar aan die Sedibengliga deelgeneem en die spelers het elke Woensdag drie wedstryde gespeel.
The players eagerly look forward to chess practice on Wednesday afternoons! We would like to involve more players from Gr R to Gr 7 in 2018.
Playing chess has a lot off healthy benefits!
-
It exercise both sides of the brain
-
It improves memory
-
It enhances confidence and self-esteem
-
It increase creativity
-
It improves reading skills
-
It is used as recreational therapy
Skaak leer ons nie net om geduld te boefen nie, maar is ook interessant, prikkelend en lekker pret!!!!
-
Senior skaakspeler van die jaar: Jeane Peters
-
Junior skaakspeler van die jaar: Marais Harmse
Waardevolste skaakspeler 0/13: Litany Viljoen
Waardevolste skaakspeler 0/11: Mpho Nteo
Skaak 1ste span
Jeane Peters
Litany Viljoen
Hlumelo Ndyenge
Thabiso Kheswa
Gabriel Stacco





