Copyright © 2014 by Lumiére Laerskool.

Website design done by Network Computer Wireless.

Tuis  │  Algemeen  │  Ontmoet Ons  │  Akademie  │  Kultuur  │  Sport  │  Graad R  │ Kontak Ons

Hokkie

HOKKIEVERSLAG

2017

Geseënd… ‘n Goeie manier om 2017 se hokkieseisoen  te beskryf. Met ywerige spelers en kundige afrigters kon die seisoen nie anders as om uiters suksesvol te wees nie. Dankie aan elke afrigter, speler en ouer wat getrou die seisoen met entoesiasme aangepak het. Daarsonder sou die seisoen hoegenaamd nie so geslaagd gewees het nie.

Our mini-hockey has grown from strength to strength. This year we boasted 9 mini-hockey teams. Our little players were eager to learn which made practices very exciting. The focus was placed on introducing players to the game and creating passion and a love for the game. Our players performed extremely well against all schools in the region during the various mini-hockey tournaments that they participated in.

Soos oudergewoonte het Lumies se senior hokkie gekook en het die spelers nie teleurgestel nie.  Hulle daag toegewyd op vir elke oefening en is gretig om nuwe vaardighede aan te leer. Beide die 0/11 en 0/13 spanne het aan die B-liga deelgeneem. Die 0/11 dogters het baie goed gedurende die liga gevaar en hulle toon groot potensiaal. Na ‘n naelbyt eindstryd teen Noordskool, wen die eerstespan die liga vir ‘n tweede agtereenvolgende jaar. Baie geluk aan hierdie dogters. Julle is Lumies se trots.

Individual players also did extremely well this season. We are very proud of the following girls who excelled on the hockey field.  Karabelo Motshabi was included in the u/13 Fezile Dabi team. Nomsa Mzizi and Abigail Foster were selected for the u/13 Northern Free-State team. Abigail also had the opportunity to tour to the Netherlands during the October holiday as part of the Elsie Coetzer invitational team. Congratulations to these girls, we hope your passion for the sport continues to grow.

Met so ‘n groep talentvolle spelers, kundige afrigters en ondersteunende ouers kan Lumies se hokkie net van krag tot krag gaan en ons sien uit om 2018 se seisoen aan te pak.