Copyright © 2014 by Lumiére Laerskool.

Website design done by Network Computer Wireless.

Tuis  │  Algemeen  │  Ontmoet Ons  │  Akademie  │  Kultuur  │  Sport  │  Graad R  │ Kontak Ons

Rugby

Rugby verslag 2017

Die 2017 rugbyseisoen was ‘n goeie seisoen vir Lumiére. Ons 0/13, O/11 en O/9 rugbyspanne het goeie resultate deur die seisoen gehad.

The O/6 and 0/7 mini rugby teams had a great year. They won most of their games. These small rugby stars of Lumiére played their hearts out in every match. To all the parents and grandparents who supported the mini rugby, we would like to say thank you for all the support.

Een senior speler is in die streekspan opgeneem. Mojalefa Thabaneng het die Sasolburg o/12B span verteenwoordig. Alhoewel hy nie verder gegaan het nie bly ons trots op sy prestasie.

Baie dankie aan al die seuns vir die harde werk deur die seisoen. Dit is bewys dat harde werk altyd beloon word. Dankie aan al die ouers vir hul opoffering en ondersteuning. Sonder u sou die seisoen nie ‘n sukses gewees het nie. Dankie aan al die afrigters vir die tyd en opoffering wat hul deur die seisoen gemaak het. Ons kan nou net voortbou en Lumies-rugby nog sterker en meer kompeterend maak.