Ons skoollied
Op die Vrystaat se vlaktes hier digby die Vaal
met somer se weelde en winter se kaal.
Waar krag uit die aarde die lig gee oornag
en die nywerheid meeding met sterre se prag.
Terwyl hul die skatte put diep uit die aarde
soek ons hier na rykdom van ewige waarde
Vive la Lumiére
Vive la Lumiére
Vive la Lumiére
Lux et scientia
On the Free State plains and the Vaalriver banks
under green summer trees and in dry winter sands.
Where light comes from power derived from the earth
and the industries stars to beauty give birth.
While they obtain treasures from down deep beneath
We search here for riches of eternal worth.
Vive la Lumiére
Vive la Lumiére
Vive la Lumiére
Lux et scientia
Kontak Ons
Tel : 016 971 2033
Faks : 086 762 8963
Epos :
Adres :
Wolwekop Straat, Vaalpark
Sasolburg
1947