Copyright © 2014 by Lumiére Laerskool.

Website design done by Network Computer Wireless.

Tuis  │  Algemeen  │  Ontmoet Ons  │  Akademie  │  Kultuur  │  Sport  │  Graad R  │ Kontak Ons

Tennis

TENNIS 2017

 

Tennis het oor die algemeen die “Aspoestertjie-sport” in al die skole geword. Tennis in hierdie tyd het baie gespesialiseerd geraak  en om dit op skolevlak te doen met beperkte tyd op hande het veroorsaak dat baie skole nie meer tennis as skoolsport aanbied nie. Leerlinge kry nou professionele afrigting – wat ouers baie geld uit die sak kan jaag.

Our main goal with sport at Lumiere is exposure and to grow interest in a specific sport code –therefore we decided to start with the youngsters in 2018 and to expose them to what tennis offers. In this manner we can ensure that when they start to play in the tennis league they will be true competitors.

Gedurende 2017 het ons 1 Senior Seunsspan vir die liga ingeskryf. Christoff Kok, Ruben Kok, GJ Wessels en Rex de Jonge het hul goed van hul taak gekwyt. Lumiére is trots op hierdie  seuns.