Copyright © 2014 by Lumiére Laerskool.

Website design done by Network Computer Wireless.

Tuis  │  Algemeen  │  Ontmoet Ons  │  Akademie  │  Kultuur  │  Sport  │  Graad R  │ Kontak Ons

Trompoppies

Pom Poms:

Die Pom-Poms bestaan uit Gr R dogtertjies en is uniek aan Lumies en die Sasolburg distrik. Die leerlinge leer koördinasie en konsentrsie.

The Pom-Poms consist out of the Gr R girls.  The girls learn co-ordination and concentration. The Pom-Poms are unique to Lumies and the Sasolburg District.

 

 

Trompoppies / Drummies:

Ons Trompoppies is ons groter dogters.  Hulle bestaan uit die Gr 1-3.  Om 'n Trompoppie te wees het jy baie konsentrasie en koördinasie nodig.  Ons Trompoppies het al in 2012 die NG Vanderbjilpark kerk kompetisie gewen.  Lumiére is ook die enigste laerskool in die Sasolburg/Vaalpark distrik wat Trompoppies aanbied.

 

Our Drummies are our bigger girls.  They consist out of the Gr 1-3 girls.  To be a Drummy you need a lot of consentration and co-ordination.  Our drummies got first place in the 2012 NG Vanderbjilpark church competition.  Lumiére is the only primary school in the Sasolburg/Vaalpark distric that has Drummies.

Kontak Ons

Tel : 016 971 2033

Faks : 086 762 8963

Epos : admin@lumies.co.za

 

Adres :

Wolwekop Straat, Vaalpark

Sasolburg

1947

 

Kliek hier vir aanwysings na ons skool

Vind ons op Facebook
  • Wix Facebook page
1/19