Lumies se Visie & Misie
Nuutste Gebeure
Misie
Gehalte onderwys deur toegewyde
onderwyspersoneel met hul hand in Jesus Christus se hand.
2 Tim. 2:24 " 'n Dienaar van die Here
moenie rusie maak nie. Inteendeel, hy moet
vriendelik wees teenoor almal, bekwaam om
ander te leer en iemand wat
onreg kan verdra. "
Visie
'n Skool waar die intreevlak
uitnemendheid is!!
Kontak Ons
Tel : 016 971 2033
Faks : 086 762 8963
Epos :
Adres :
Wolwekop Straat, Vaalpark
Sasolburg
1947