Copyright © 2014 by Lumiére Laerskool.

Website design done by Network Computer Wireless.

Tuis  │  Algemeen  │  Ontmoet Ons  │  Akademie  │  Kultuur  │  Sport  │  Graad R  │ Kontak Ons

Netbal/Netball

Netbal o/12 ligawenners

Netball u/12 league winners

U/13 Fezile Dabi Team

Vaalrivier en Vrystaatspan

Vaal River and Free State Team

Netbal/Netball

2017

Ek wil graag van hierdie geleentheid gebruik maak om elke speler, afrigter, spanbestuurder asook elke ouer te bedank vir 2017 se netbalseisoen. Dit is regtig heerlik om te sien hoe die ouers, hulle liefde vir die sport en vir hul kind, aan die kant van die baan kan uitleef en dat die liefde by die spelers reeds gekweek word sodat hulle altyd positief teenoor netbal sal wees en dit elke oomblik geniet.

Die senior spelers het daagliks saam met  afrigters geoefen wat bekend is vir hul kundigheid. Die junior spelers was altyd in hul hordes by die oefeninge en dit was vir ons ‘n riem onder die hart om te sien dat die spelers so ‘n gebalanseerde leefstyl toepas.

Although we are one of the smallest schools in the region, the results of our teams showed that netball is doing very well and sustained a high standard. Even the little ones, as from Grade R, did their ultimate best for the school and we can be proud of each and every one.

U/12A team is our 2017 netball champs. Congratulations to them for being league winners.

Bokamoso Khota (u/12) and Hope Mabilu (u/12)  are our netball pride of 2017 as they were selected for the Free State Teams  - Nomsa Mzizi (u/13) and Karabelo Motshabi were selected for the Fezile Dabi Teams - Refiloe Radebe (u/12), Buhle Smile (u/12) and Lesedi Mathibe were also selected for the Vaalriver team -  Lumiére congratulates them and is VERY PROUD of them.